top of page
bgImage

Omgee en Groepe

Magrietjies Bybelstudie

Bybelstudie vir dames op Woensdae aande 7pm, Presbeteriaanse kere, 45 Anzac Road, Brosn Bay

Kontak:Suerica Pietersen 0210450872 of E:pos: suericapietersen@gmail.com


Manne Bybelstudie

Bybelstudie vir mans op Dinsdagaande, 7pm, Presbeteriaanse kere, 45 Anzac Road, Brosn Bay

Kontak Ivan Evans 027 202 331

E-pos: ivan.evans@nzi.co.nz


Dinsdag Bybelstudie Groep

Bybelstudie op Dinsdagoggende vanaf 10-12am in Torbay Community Hall. Belangstellendes is hartlik welkom. 

Kontak Danie Marais 021 556 853

E-pos: danie.marais@acknorthshore.org.nz


Dissipelskap Gesprek

Maandeliks vind dissipelskap gesprek plaas vir mense wat graag dieper wil groei. Dissipel beteken 'leerling'. 

Hierdie geleentheid word geskep om geestelike groei aan te moedig is is 'n baie lekker manier om saam te wees en 

deel te neem aan die gesprek. Temas vir gesprek is daarop gemik om op die voetspoor van Jesus vrae te vra en na

antwoorde te sopek en daaroor te reflekteer. Ander gelowiges is saam met ons op ons lewenspad vir ondersteuning.

Die groep vergader gewoonlik op 'n Maandagaand een maal per maand vanaf 7-8:30pm. Laat weet indien die Heilige Gees

dit op jou hart le om deel te neem. Lees materiaal word vir belangstellendes gestuur om voor te berei. 

Baie welkom as jy geestelik wil groei!

Kontak: Danie Marais by 021 556 853 of danie.marais@acknorthshore.co.nz


bgImage


Al die gelowiges was eensgesind en het alles met mekaar gedeel. Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte. Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet, en God geprys. Die hele volk was hulle goedgesind. En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg. 

Handelinge 2: 44-47

EPIC

Your Skill

Your Skill

Your Skill

Your Skill

bottom of page