ACK North Shore

Afrikaanse Christen Kerk, North Shore, Nieu-Seeland

Kontak ons

Leraar: Danie Marais

09-4735320 / 021556853

[email protected]

Danie het ‘n passie vir mense en is ‘n geregistreerde berader by New Zealand Association of Counsellors (NZAC). Hy het ook 'n privaat praktyk wat as Care Counseling Services bekend staan.  


Hulp-prediker: 

Denise Pieters 09-4287225

[email protected]


Hulp-prediker: 

Jan Oosthuizen 0210357216

[email protected]


Kerkkantoor vir administrasie

Carol Brits

[email protected]


Tesourier: 

Tina Smit 

0212686844 - [email protected]


Bankbesonderhede: 

ACK North Shore, BNZ Browns Bay, 

Rek nommer: 02-0120-0096596-000

Gebruik asb voorletters en van as verwysing.

Adres: 

East Coast Bays Leisure Centre, 12 Bute Road, Browns Bay.

Tyd: Eredienste elke Sondag 9:30 asook geloofsonderrig vir kinders en tieners.

Parkering: Rondom gebou.

Die erediens is ook beskikbaar op ons Facebook blad: https://www.facebook.com/acknorthshore/

Kontak ons gerus deur die vorm in te vul of jy kan ook vir Ds Danie Marais email: [email protected]

This site uses Google reCAPTCHA technology to fight spam. Your use of reCAPTCHA is subject to Google's Privacy Policy and Terms of Service.

Baie Dankie! Jou boodskap is gestuur.