ACK North Shore

Afrikaanse Christen Kerk, North Shore, Nieu-Seeland

Berading

Leraar: Danie Marais

Danie het ‘n passie vir mense en is ‘n geregistreerde berader by New Zealand Association of Counsellors (NZAC).


09-4735320 / 021556853

[email protected]


Danie het ook ‘n privaat praktyk wat as Care Counselling Services bekend staan.